Wittebrood Fonds
As jy graag iets spesiaals met ons wil deel vir ons troudag, is jy meer as welkom om by te dra tot ons wittebrood-fonds. Jou bydrae, groot of klein, sal help om ons eerste avonture as getroudes nog meer besonders te maak.
Wittebrood Fonds Bank Besonderhede
Elandre Vlok
Discovery Bank
Gold Transaction Account
11851809732
679000
As jy n verwysing by wil sit, kan jy jou naam + Wittebrood by voeg. Indien jy dit annoniem wil hou kan jy net Wittebrood gebruik as jou verwysing.